WELCOME

To Kleutermaatjies Nursery School

Come visit our school any time for a tour and to meet your child's teacher


‘n Klein bietjie oor ons skool / A little bit about our school


Our Motto: Complete Peace Of Mind/ Ons Leuse: Volkome Gemoedsrus.


Kleutermaatjies Kleuterskool is op 28 Maart 1998 deur Dr. D. P. Du Toit geopen en het sedertdien gegroei tot een van Centurion se gesogste kleuterskole.


A well equipped baby department accommodating 30 babies, 9 spacious well equipped class rooms, each furnished with it’s own toilet and store room, a large school hall for most of the extra mural activities and a massive playground provide all the necessary opportunities and apparatus to develop all the toddlers to their full capacity.


Vir elkeen van die passievolle personeellede is dit belangrik om elke kind tot sy/ haar volle potensiaal te help ontwikkel. Dit is ons doel om ons kleuters se selfvertroue en emosionele groei maksimaal te ontwikkel. Indien ons elke kleuter kan uitstuur met die boodskap EK KAN, EK SAL en EK WIL, het Kleutermaatjies in die skeppingsdoel van God geslaag - ‘n gelukkige kind!




KIES SLIM - KIES VOLKOME GEMOEDSRUS.

CHOOSE SMART - CHOOSE PERFECT PIECE OF MIND.

WELKOM

By Kleutermaatjies Kleuterskool

Kom kuier enige tyd vir ons skool, vir ‘n toer en ontmoet jou kind se onderwyser